Local newsNews
Anker leerder skitter by nasionale prysuitdeling van Con Spirito Kunsvereniging
Die Graad Nege leerder is item wenner in haar ouderdomsgroep en ontvang 'n balkie daarvoor.
Lianie van Wyk, ’n Graad 9-leerder aan Hoërskool Die Anker, het op 20 September die Con Spirito Kunsvereniging se nasionale prysuitdeling bygewoon.
Dit het in die NG Brackenhurst-kerk, Alberton, plaasgevind.
Sy is aangewys as nasionale itemwenner in haar ouderdomsgroep in die national Englishunprepared reading-afdeling, waarvoor sy ’n balkie ontvang het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



