Local newsNews

Sonneveld leerders blink uit by Wêreld Skopboks Kampioenskap in Engeland

Die Suid-Afrikaanse span in skopboks, met twee Sonneveld Akademie leerders as deel daarvan, het vierde in die wêreld geëindig met die World Kickboxing Association se kampioenskappe.

Zander van Staden en Jayden Bezuidenhout van Sonneveld Akademie het as deel van die Suid-Afrikaanse span aan die Wêreldkampioenskappe van die World Kickboxing Association (WKA) in Sheffield, Engeland, deelgeneem.

Hulle het as span teruggekeer met ‘n algehele vierde plek in die wêreld. Die twee seuns het individueel ook uitstekend gevaar.

Zander het twee vierde plekke losgeveg, en Jayden het ‘n tweede en derde plek verower. Hulle het op 22 Oktober na Suid-Afrika teruggekeer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button