Local newsNewsSchools
Brakpan matrikulante van 2025 genooi om hul sukses te deel
Persone wat in Brakpan woon maar elders skool gegaan het, is ook welkom om hul uitslae in te stuur.
Die matriekuitslae van 2025 word op 12 Januarie verwag.
Die Brakpan Herald wil graag hoor van matrikulante wat vier of meer onderskeidings in hul eindeksamens behaal het.
Dit geld ook vir Brakpan-leerders wat skole in ander dorpe bygewoon het.
Skole, onderwysers en ouers is ook welkom om uitslae in te dien.
Ons benodig ‘n foto en die volle naam en van van die matrikulant, die uitslae asook die skool waar die leerder gematrikuleer het.
Stuur die inligting per e-pos na brakpanherald@caxton.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



