Local newsNewsSchools
Muriel Brandskool matrieks palm 100% slaagsyfer in
Die Muriel Brandskool is trots op die matrieks van 2025 wat vir die sesde jaar ’n 100% slaagsyfer behaal het.
Muriel Brandskool se 2025 matriekklas het ‘n 100% slaagsyfer behaal in die Nasionale Seniorsertifikaat (NSS) eksamens. Dit is die sesde agtereenvolgende jaar wat die skool dié prestasie behaal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



