Local newsNews

Hoërskool die Anker se Ankerwording sterk aan die gang

Die nuwe Graad Agt leerders word voorberei vir die hoërskoollewe deur die Ankerraad.

Hoërskool die Anker het die nuwe Graad Agt leerders behoorlik verwelkom met die “Ankerwording” proses, om hulle voor te berei vir hoërskoollewe.

Vanaf dag een word die leerders gelei deur aktiwiteite, toere en bekendstellings om hul transisie van die laerskool te bemagtig, met die hulp van die Ankerraad.

Die tema vir die jaar is die treinspoor, met die Ankerraad as spoormeesters en die Graad 8s as spoorrotte.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button