Local newsNews
Laerskool Brakpan-Oos ontvang skenking vir Happie Helde
Die skenking is afgelewer deur Martie de Villiers van Rise and Restore Project NPC.
Laerskool Brakpan-Oos het onlangs ‘n skenking ontvang van Martie de Villiers, van Rise and Restore Project NPC, vir die skool se Happie Helde, ’n insiatief waar die skool behoeftige gesinne ondersteun.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



