Local newsNews

Die Laerskool Dalview vier sukses van oud-leerders

Die leerders was in 2020 by Laerskool Dalview in Graad Sewe, nou is hulle hoofleiers by hul onderskeie hoërskole.

Laerskool Dalview het onlangs die nuut-verkose hoofleiers van verskeie hoërskole, wat oud-Dalwers is, vereer.

Vyf hoofleiers van Hoërskool die Anker, Hoërskool Oosterlig en Hoërskool Stoffberg is deur Dalview se hoof, Chris Pretorius geluk gewens.

Die hoofleiers wat oud-dalwers was, Graad Sewe leerders in 2020, is:
• Pieter du Plessis (Hoërskool die Anker onderhoofseun)

• Xavier Momberg (Hoërskool die Anker hoofseun)

• Candice Butcher (Hoërskool Oosterlig hoofdogter)

• Anja Boshoff (Hoërskool Stoffberg hoofdogter)

• Hailey van Niekerk (Hoërskool Stoffberg onderhoofdogter)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button