Local newsNews
Sonneveld Akademie onderwysers vier vriendskapweek in rooi
Die Sonneveld Akademie het vriendskapweek gevier vir die week voor Valenteinsdag.
Die personeel van Sonneveld Akademie was onlangs almal in rooi geklee om vriendskapsweek te vier. Tydens die week voor Valenteinsdag het leerders en personeel elke dag volgens ‘n ander tema aangetrek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



