Local newsNews
Plaaslike weldoeners deel kolwyntjies uit by ouetehuise
Die kolwyntjies en Paaseiers is uitgedeel by 'n paar ouetehuise, deur 'n nuwe liefdadigheidsorganisasie.
Francoitte van den Heever en Kim van Zyl se nuwe liefdadigheidsorganisasie, waarvan die naam nog gefinaliseer word, het hul eerste goeie daad oor die Paasnaweek verrig deur kolwyntjies en Paaseiers by verskeie ouetehuise in Brakpan uit te deel.
Dit het onder meer Tweedy Park, Roxana Mansion en ’n paar ander tehuise wat hulp benodig, ingesluit.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



