Local newsLocal sport
Plaaslike bokser oorwin opponent 3-0
Die toernooi het by die Alberton Boksklub plaasgevind, waar die bokser sy staal gewys het.
Brakpan bokser Michael Klinkenberg het onlangs aan ‘n toernooi by die Alberton Boksklub deelgeneem en met ‘n 3-0 puntebeslissing gewen teen Tristan Wepener van die Booysens Boksklub.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



