Local newsLocal sport
Plaaslike golfer neem deel aan nasionale kampioenskappe
Oud Laerskool Brakpan-Oos leerder verteenwoordig die Ekurhuleni Golf Unie in die Premier IPT Nasionale Kampioenskappe.
Christy Raper (26), ’n inwoner van Springs en gholfer van Brakpan, het van 13 tot 17 April aan die Premier IPT Nasionale Kampioenskappe deelgeneem en die Ekurhuleni Gholfunie se span as kaptein gelei.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



