Local newsSchools

Hoërskool die Anker wys akademiese uitblinkers aan in elke graad

Die top 10 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal is onlangs aangekondig.

Hoërskool die Anker se top 10 akademiese presteerders vir elke graad vir kwartaal een is onlangs aangekondig.


Graad 10 is, agter: Amia van Staden, Sone Lubbe, Abigail van Lutterveld, Marinus Kruger en Zandre van den Berg. Voor: Matthew Westermeyer, Monique Krugel, Chezaan Kriel en Jayden Britz. Afwesig: Cassandra-Lee Burisch. FOTO: Elmarie Warnick
Graad 12 is, agter: Ewald Benade, Charlton Lingenfelder, Klarissa van der Watt, Megan du Randt en Vonique Joubert. Voor: Steven Britz, Abigail Botha, Dominique Duvenhage, Antoinette de Lange en Pieter du Plessis. FOTO: Elmarie Warnick
Graad Agt is, agter: Christian Schroeder, Amore Smiith, Wessel Smuts, Larissa de Lange en Miane Bekker. Voor: Lou-Anne Lubbe, Enrique Strydom, Nikita Nel, Danike Anderson en Nelischka Drotsky.
FOTO: Elmarie Warnick
Graad 11 agter: Line Brits, Chrizelda Anderson, Cheiden Joubert, Pieter Viljoen en Jayden Joubert. Voor: Niel van der Westhuizen, Chloe Engelbrecht, Caileen Fella en Chane Ludik. Afwesig: Kristy-Lee Vorster. FOTO: Elmarie Warnick
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button