Local news

Hoërskool Die Anker susters blink uit by ATKV Landswye Redenaars

Die twee susters praat vlink in hul eerste addisionele taal om toekennings te kry by ATKV.

Susters Eleanor en Grace Maredi, leerders aan Hoërskool Die Anker, het uitstekend gevaar tydens die ATKV-Landswye Redenaarskompetisie wat op 4 Augustus, in Bela-Bela plaasgevind het.

Grace, ‘n Graad Agt leerder, het die eerste plek in die Graad Agt en Nege Afrikaans Eerste Addisionele Taal Voorbereide afdeling behaal.

Sy is ook met ‘n toekenning vir beste taalgebruik en ‘n boekprys vereer.

Eleanor, ‘n Graad 12 leerder, het ‘n derde plek in die Graad 10 tot 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Voorbereide afdeling behaal.


Grace en Eleanor Maredi met hul toekennings. FOTO: Verskaf

ALSO CHECK: SPOT shines a light on Brakpan’s vulnerable pets

ALSO CHECK: Sonneveld Akademie boogskutter blink op interprovinsiale toernooi uit

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button