Die senior fase is agter: Vaughn Dietrechsen, Ruan Binneman, Kaylee Deetlefs, Kiaan Bezuidenhout, en Kristian Jonas. Voor: Jacque Karele, Luke Loggenberg, Eben Botha, Divan van der Merwe, en Jacques-Pierre Nel. FOTO: Verskaf
Sonneveld Akademie het onlangs die top 10 akademiese presteerders vir elke fase vir die tweee kwartaal aangekondig.
Die intermediêre fase is agter: Gustav Gezorke, Henco van Zyl, Peyton Biddulph, Zayne van Rooyen, en Dean Mudge. Voor: Jordan Marthinussen, Iwan Botha, De Wet Branders, Seth Johnstone, en Eben De Villiers. FOTO: Verskaf
Die Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) fase is agter: Benriku Oosthuizen, Schalk Burgers, Zander van Staden, Zetske van Niekerk, en Inge Venter. VOOR: Amy van der Merwe, Marudè Steenkamp, Jayden Bezuidenhout, Rika Oosthuizen, en Zoey Herbst. FOTO: Verskaf
Die grondslagfase is agter: Wouter Bothma, Michelle Engelbrecht, Phoebe-Ann Levey, Leah Loggenberg, en CP Crous. Voor: Connor Herbst, Amonique Strydom, Hayden Saunders, Rochelle Burgers, en Esti Branders. FOTO: Verskaf
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.