Local news

Laerskool Die Arend se entrepreneurs woeker met hul talente

'n Feestelike atmosfeer het by Laerskool die Arende geheers, waar entrepreneurs groot moeite gedoen het om leerders na hul stalletjies te lok.

Laerskool die Arend het Woensdag die langnaweek ingelui met hul jaarlikse Graad Sewe entrepreneursdag, waar leerders inkopies kon doen of lekkernye geniet voor hulle huis toe gegaan het om die kort skoolvakansie te geniet.


Christiaan van Aardt oefen by sy stalletjie se speletjie om 'n vyfrandstuk op 'n suurlemoen in 'n bak water te balanseer voor leerders dit kon probeer. FOTO: Charma du Plessis.
By een van die stalletjies is twee sagte speelgoed en 'n karaoke-luispreker en mikrofoon uitgeloot vir ekstra opbrengs.
FOTO: Charma du Plessis.
Zenica Coetzee en Chelsey Kok het 'n vrolike stalletjie beman.
FOTO: Charma du Plessis.
Die oliebol stalletjie was besonder gewild.
FOTO: Charma du Plessis.
Natasha van Tonder het 'n verskeidenheid produkte verkoop.
FOTO: Charma du Plessis.
Devon Janse van Vuuren en Justin Crauss het 'n spin-die-wiel speletjie aangebied by hul vrolike stalleltjie met 'n karnaval-tema. FOTO: Charma du Plessis.
Machayle Bosch het handgemaakte pypskoonmaker-blomme verkoop.
FOTO: Charma du Plessis.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button