Local news
VLU bak pannekoek by Just Wheels
Die vroue bak elke maand by die Just Wheels opedag pannekoek om fondse in te samel vir die tak se aktiwiteite en liefdadigheid.
Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie (VLU) het Sondag pannekoek gebak by die Just Wheels Motorklub se maandelikse opedag.
Die vroue bak elke maand daar pannekoek om fondse in te samel vir die tak se bedrywighede, wat liefdadigheidswerk insluit.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



