AM043615
KENNISGEWING IN VERBAND MET `N LISENSIE AANSOEK IN TERME VAN DIE PETROLEUM PRODUKTE WET, 1977 (WET NR 120 OF 1977) Hierdie kennisgewing het ten doel om partye wat geintereseerd of geaffekteer mag wees in te lig dat ATLAS ROAD CONVENIENCE (PTY) LTD
die hierna verwysde ” applikant” ,
•aansoek vir ` KLEINHANDEL LISENSIE (” RETAIL licence” ), aansoeknommer D/2026/05/06/0004 met fisiese adres:
ERF 1094 PARKHAVEN EXTENSION 7
ATLAS ROAD
SILVER WINGS BOULEWARD
KEMPTON PARK
ingedien het.
Die doel van die aansoek is dat die applikant *`n lisensie toegestaan word om petroleum handel aktiwiteite te onderneem soos uiteengesit in die aansoek. Relings om die aansoekdokumentasie te besigtig kan gemaak word deur die Kontroleurder van Petroleum Produkte te kontak by:
Ander Besonderhede:
-Telephone: (012) 444 3020/17; or
-Email: Avishkar.nandkishore@dmre.gov.za
Enige besware teen die uitreiking van die lisensies, wat duidelik die verwysings- nommers soos aangedui hierbo moet meld, moet binne n periode van (20) werksdae, vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, by die Kontroleurder van Petroleum Produkte ingedien word. Sulke besware moet by die volgende fisiese adres ingedien word, of na die volgende posadres gestuur word:
Fisiese Adres: Die Kontroleurder van Petroleum Produkte
Departement van Minerale hulpbronne en Energie Trevenna Campus, 79 Meintjies street, Sunnyside
Pretoria
Posadres:
Die Kontroleurder van Petroleum Produkte Departement van Minerale hulpbronne en Energie
Privaat sak X96
Pretoria
Reference Number: AM043615