BlogsEditor's choiceOpinion

Sé ons wat jy dink

Mag 2018 'n positiewe, suksesvolle jaar wees.

Met die oog op die nuwe jaar, was inwoners gevra wat hul nuwejaars voorneme is.

Marlize Viljoen
In 2018 wil ek graag voluit lewe want ‘n mens lewe net een keer. Ek wil sukses behaal en al my drome bereik. Ek is bereid om hard te werk daarvoor.
Karma Botha
Die jaar wil ek alles tot die beste van my vermoë doen. Die bybel versie Markus 10:27 inspireer my en sal die versie gebruik om my deur die jaar te bring.
Renata Mastrodicasa
Ek wil die jaar my drome voluit aanpak. Ek en my sussie wil baie graag ons eie besigheid saam begin en ‘n sukses daarvan maak.
Monique Oosthuizen
Ek het die geleentheid gekry om te gaan studeer. My nuwejaar voornemens is om ‘n sukses te maak van my studies en hard te werk en te leer daarvoor.

Follow us:

Instagram

Twitter

Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button