BlogsOpinion

Sé ons wat jy dink

Met die vakansieseisoen op 'n einde, was inwoners gevra wat hul hoogtepunt gedurende Desember was.

 

 

Marelize Peens – My hoogtepunt van my vakansie was dat ek met my baba sussie kon speel en geskenke gekry het vir Kersfees.
Etienne Moorcroft – My hoogtepunt van my vakansie was toe ek see toe is saam met my ouma en ‘n groot nuwe fiets gekry het.

Lees ook: Groot geskarrel om reg te wees vir eerste skooldag

Tinus Peens – My hoogtepunt van my vakansie was Kersfees want ek het baie en groot geskenke gekry by my mamma en pappa.
Mieke Fourie – My hoogtepunt van my vakansie was Kersdag toe ek vir Kersfees vader gesien het en baie geskenke gekry het.

 

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button