Editor's noteOpinion

Inwoners vertel ons wat hul dink

Jacaranda FM het verlede Vrydag (4 Mei) ’n #Straatbraai in Brakpan gehou. Inwoners is gevra wat hulle van die idee dink.

Jan Jacobs – Ek is mal oor braai maar ek braai graag eerder by my eie huis, maar die #Straatbraai is ’n lekker idee vir die jonger mense omrede hul gereeld wil uitgaan.
Francina Hutchinson – Die #Straatbraai lyk na ’n lekker gedoente en lekker om nuwe mense te ontmoet maar dis nou nie iets vir my nie. Ek braai eerder by my eie mense.
Annatjie Goosen – Die #Straatbraai is ’n goeie geleentheid om bietjie uit die huis te kom en vermaak te geniet om die draai van jou huis, so ja ek sal dit ondersteun.
Frank Dempsey – Ek sal beslis die #Straatbraai wil aanhou ondersteun. Dis altyd vir my lekker om nuwe mense te ontmoet en die #Straatbraai is die perfekte geleentheid vir dit.

Lees ook: Straatbraai a sizzling success

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button