Opinion

Skoliere sé wat hul als die vakansie gedoen het

Leerders was gevra waarmee hul hulself besig gehou het.

Skoliere het ’n drie-weke-lange wintervakansie geniet.

Mieke Fourie – Ek het lekker by die huis gespeel en al my gunsteling prente gekyk, soos Frozen.
Thinus Peens – Ek was by die huis maar het baie lekker gespeel met my sussie en boetie die hele vakansie lank.
Zander Fourie – Ek was met vakansie saam met my ouers en was verder maar net rustig by die huis.
Etienne van Vuuren – Ek het speletjies op my tablet gespeel en lekker prente gekyk. Dit was baie koud die vakansie.

Lees ook: Vreemde haarstyle op ’n vreemde dag

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button