Opinion

Sé ons wat jy dink

Wat is jou gunsteling maand van die jaar en hoekom?

Chanelle Dietrechsen – Desember, want dis die langste vakansie wat ek saam my familie kan spandeer.
Stiaan Cilliers – Julie, want dis my verjaarsdagmaand en ek hou van die winter.
Juanita Vorster – Ek hou die meeste van Junie want dit is my verjaarsdagmaand.
Larné Nel – Desember, want dan kan ek ’n hele vakansie saam my hond spandeer.

Follow us:

Instagram

Twitter

Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button