Luché Olivier - Dit is vandag my eerste keer en ek doen dit want ek wil mense se lewens red.
Leerders is gevra waarom hulle bloed skenk en hoe gereeld hulle dit doen.
Tiffany Pretorius – Ek het nog nooit bloed geskenk nie, want ek is hopeloos te bang vir naalde.Christopher Wessels – Dit is my negende keer, want daar is baie mense wat dit nodig het om te oorleef.Kyla Manley – Dit is my vyfde keer, want ek wil graag mense help. Ek is ook ’n orgaanskenker.