Opinion

Sé ons wat jy dink

Hoe lyk die paashaas?

Met die oog op Paasnaweek is die kleintjies van Honkie Ponkie Kleuterskool gevra hoe die Paashaas lyk?

Mia van der Bank – Die Paashaas het baie lang hare en hy is baie skaam vir my.
Chrisné Eberson – Die Paashaas is wit en sy gesig is ook wit. Hy het ‘n baie lang stert.
Kayden Robberts – Die Paashaas is geel en blou en hy het ‘n stert en snaakse lang ore.
Edrich Labuschagne – Die Paashaas is bruin en hy steek altyd paaseiers vir my weg.

Lees: Neem vir ons ’n Paasfeesfoto

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button