Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Die Rugby Wéreldbeker 2019 is om die draai.

Dink jy die Springbokke het die potensiaal om die Rugby Wêreldbeker 2019 te wen?

Mark Strydom – Wel, as ons nie gaan wen nie, gaan ons definitief verloor, maar ek sal hoop vir die beste en kyk wat gebeur.
Grant Duncan – Ja, ek dink hulle het die potensiaal om die wêreldbeker te wen. Ons het tog die beste spelers in ons span.
Francois Benadé – Ja, ek het volle vertroue in die afrigter, want hy weet wat hy doen en die span keuse is ook puik.
Sakkie Loots – Ek is baie optimisties dat hul die finaal sal haal, maar ek het my bedenkinge of hul die wêreldbeker gaan wen.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button