Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Vertel ons meer.

Was jy al ’n slagoffer van misdaad in die dorp?

Martin Holmes – Ek was al ’n slagoffer gedurende ’n besigheidsroof waar daar op ons geskiet was.
Hardus Joubert – Nee, gelukkig het misdaad in die dorp my nog nie geraak nie.
Yolandi Holmes – Ja, daar is by ons huis ingebreek waar daar ook ’n man doodgeskiet is.
Brenda Arrow – Nee, ek was gelukkig nog nog nooit ’n slagoffer van misdaad nie.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button