Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

As gevolg van die koronavirus is die skoolvakansie nou veel langer. Waarmee gaan jy jouself besig hou?

Etienne Moorcroft – Ek gaan lekker laat slaap, X-Box speel en baie flieks kyk die hele vakansie lank.
Tinus Peens – Ek wil by my maatjies gaan kuier en saam met hulle speel en ook PlayStation speel.
Mieke Fourie – Ek gaan op my foon speletjies speel en ek kan nie wag om klavier ook te speel nie.
Marilise Peens – Ek gaan met my poppe speel en ook lekker televisie kyk tot laat in die aand.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:hyperlink

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button