Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Hoe gereeld braai jy en wat is jou gunsteling kos om te braai?

Alister Fourie – Ons braai een keer ’n week en dan braai ons gewoonlik sosaties, wors en lekker skaaptjoppies.
Danie Fraser – Ons braai gewoonlik so een keer ’n week. Ons braai graag ’n lekker tjoppie, wors en ’n groot biefstuk op ’n perfekte vuur.
Martin Ferguson – Ek braai gemiddeld een keer per maand afhangend van die seisoen. My gunsteling braaivleis is ’n skaaptjop so reg van die vuur af.
Arno Fourie – Ons braai amper elke tweede of derde dag. Ons gunsteling is biefstuk of serloin, asook gemarineerde ribbetjies, met braai broodjies.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button