School sportSport

Stoffberg se rugby is weer tops

Die eerste span het die suksesvolle dag op ’n hoogtepunt afgesluit deur hulle wedstryd teen Carel de Wet maklik met 62-20 te wen.

Die Hoërskool Stoffberg se rugbyspanne het onlangs weer geskiedenis gemaak toe al die spanne deurgedring het na die Valke semi-finaal vir medium skole.

Die dag het op ‘n hoogtepunt afgeskop met die o-14 span wat hulle opponente, die Hoërskool Carel de Wet, lag-lag met 42-0 kafgedraf het.

Die tweede span het hulle wedstryd teen Overvaal met 26-10 gewen, terwyl die o-15’s met 15-5 en die o-16’s met 26-17 teen Carel de Wet koning gekraai het.

Die eerste span het die suksesvolle dag op ’n hoogtepunt afgesluit deur hulle wedstryd teen Carel de Wet maklik met 62-20 te wen.

Die semi-finaal vind Saterdag in Vanderbijlpark plaas.

Lees ook:

Stoffberg se rugby is weer tops

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button