School sportSport

Ankers maak naam op gholftoer

Op twee van die vier dae is Dewald Germishuizen as speler van die dag aangewys

Agt seuns en drie onderwysers van Hoërskool die Anker het onlangs ’n gholftoer, om aan ’n skolekompetisie deel te neem, onderneem.

Die kompetisie is op die bane van Southbroom, Port Shepstone, San Lameer en Margate gespeel.

Op twee van die vier dae is Dewald Germishuizen as speler van die dag aangewys en Corné Mulder het op die baan van San Lameer geseëvier.

Nathan Watson is as die onderwyser wat die beste gedurende die week gespeel het, aangewys.

Lees ook:

Growing junior golfers

Vier spelers van die Anker word beloon

Hoërskool Die Anker se sewes maak geskiedenis

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button