Editor's choiceEntertainmentLifestyle

KYK: Dalwers verras Bobby van Jaarsveld op vliegtuig

Leerders van Laerskool Dalview het onlangs op 'n vlug, waarop Bobby van Jaarsveld ook was, spontaan losgetrek en een van sy treffers begin sing.

Graad Sewe leerders het Bobby se trefferliedjie Spieëltjie woord vir woord begin sing.

Hy het ‘n video van die gebeurtenis op sy Instagram en Twitter geplaas en bygevoeg dat dit vir hom spesiaal was.

Bobby van Jaarsveld het die volgende video op sy Instagram geplaas:

 

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button