EntertainmentLifestyle
Maak 7de Laan klaar of nie? Hier is jou antwoord
Sosiale media was vanoggend aan die gons oor die moontlikheid dat die gewilde Afrikaanse sepie, 7de Laan, tot 'n einde kan kom.

7de Laan het sopas op hulle Facebook-blad bevestig dat die gewilde Afrikaanse sepie nie gaan eindig nie.
Die volgende is op die sepie se Facebook-blad geplaas:
Volg ons:
Ontvang die nuutste nuus op jou foon:
WhatsApp nommer: 0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)




