CompetitionsEditor's noteLifestyle

WEN KAARTJIES: Sien Julio Iglesias in lewende lywe

Vandag is die laaste dag wat lesers kan inskryf om kaartjies te wen vir die Julio Iglesias vertoning.

Read the English version here

Twee gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies wen om die legendariese Spaanse kunstenaar Julio Iglesias in lewende lywe te sien.

Met ’n begeleidende orkes, sal Iglesias sy trefferliedjies, soos “Tango”, “Quiereme Mucho”, “Hey”, “Moonlight Lady”, “Un Canto A Galicia”, “Por Una Mujer”, “Crazy”, “Starry Night” en die tydlose treffer “To All The Girls I Loved Before”, opvoer.

Die vertoning vind Sondag vanaf 7nm plaas by Carnival City se Big Top Arena en beloof om ’n audio-visuele fees te wees met fantastiese klank en dansers.

Hoe om in te skryf:

• Stuur jou naam en van, woonadres en kontaknommer na stacys@caxton.co.za

• Skryf Julio Iglesias in die onderwerpboks van die e-pos.

Inskrywings sonder bostaande inligting sal nie in aanmerking kom nie.

Lesers het vandag tot 7nm om vir die kompetisie in te skryf. Die wenners sal môre in kennis gestel word.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button