3 November
Die NG-kerk, Brakpan-Wes, wat op die hoek van Paul Krugerweg en Reitzstraat geleë is, hou ’n kermis vanaf 5nm. Die publiek word uitgenooi om heerlike eetgoed te gaan koop.
4 November
’n Opedag word by die San Michele Tehuis gehou. Die tehuis is ’n tuiste vir verstandelik- en liggaamlik gestremde persone en daar word ook na psigiatriese pasiënte omgesien. ’n Konsert sal deur die pasiënte opgevoer word en die publiek is welkom. Die tehuis is te Hannes VisagiestraaKonsert 266, Withok geleë. Die opedag vind vanaf 10.30vm tot 2nm plaas. Besoekers sal verversings kan koop.
A market will be held at the Cosy Corner Shellhole, at 12 Zeeman Street, Brenthurst. Craft stalls, great food and fun entertainment for children. Entrance is free.
3 – 5 November
Die NG-kerk Brakpan gemeente, geleë in Victorialaan, vier vanjaar sy 100-jarige bestaan met ’n feesnaweek. Toegang is gratis. ’n Byeenkoms vir die jeug sal op 3 November plaasvind en op 4 November sal ’n outydse kerkbasaar vanaf 8vm aangebied word. Die feesnaweek sal op 5 November met ‘n outydse nagmaaldiens, wat om 9vm in die kerkgebou plaasvind, afgesluit word. Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor (011 740 9259).
November 5
Explore the monthly market at Carnival City’s Pocket Park.
Face painting, balloon modelling, playground, free skating rink, go-karts with live entertainment and yummy food. Live entertainment provided by Dewald Wasserfall and his band. Explore the stalls or let your taste buds lead the way, but whatever you do, be there. Entrance is free.
11 November
’n Boeremark word by die Brakpan Tuinssentrum, wat te Dirk van Der Hoffweg geleë is, gehou. Groot verskeidenheid stalletjies en vermaak.
12 November
’n Kerssangdiens word by die NH-kerk, Brakpan om 4nm gehou. Die Cantare Jubiloso koor, asook die koor van die Sonneveld Akademie, sal optree. Almal is welkom en die toegang is gratis maar donasies is welkom. Die kerk is op die hoek van Wendenlaan en Parkstraat geleë. Vir meer inligting kontak ds Pieter Uys (072 288 1291)
25 November
’n Kinderkuns uitstalling word te Maroelastraat 5, Dalpark gehou. Almal is welkom en die toegang is gratis. Vir meer inligting kontak vir Petra Ahlers (082 550 3419).
November 26
American duo The Bellamy Brothers will perform live at the Big Top Arena at Carnival City. They are well-known for international hits like Let Your Love Flow, If I Said You Have A Beautiful Body, Crazy From The Heart and many more. South African country singer Jason Bradley will be the opening act. The show starts at 6pm.
You can also read: Carnival City gets in a festival mood
Watertand lekkerte by die Boeremark
The history of Cosy Corner Shellhole







