CompetitionsEditor's noteLifestyle

Fotokompetisie wenners ontvang hul prys

Die wenners van die Herald se Valentynsdag fotokompetisie, Monique (40) en Coenie (43) Spamers het Saterdag (10 Februarie) hul pryse ontvang.

Die egpaar van Dalview het ’n vyfgang maaltyd van die Lake Restaurant, ’n pakket van die Ces’t la Vie Day Spa & Coffee Corner in Dalpark asook ’n geskenkpak van Bella’s Biltong in Dalview ontvang.

Lees ook: Kyk na foto’s vir ons Valentynsdag kompetisie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button