EntertainmentLifestyle

Radio Raps kom maak ‘n ‘genuine’ draai

Die vertonings word by Emperors Palace aangebied

Genuine!, ‘n eenmanstuk aangebied deur Jonathan van Radio Raps, word van 15-17 Junie in die Theatre of Marcellus by Emperors Palace aangebied.

Op ‘n skreeusnaakse manier wys Jonathan ons op ons eie menslikheid, ons weerloosheid en dit wat die mens die uniekste spesie maak.

“Genuine, boys, ons moet dit ernstig oorweeg om onsself nie so ernstig op te neem nie,” sê hy.

Die vertoning op 15 en 16 Junie begin om 8nm en op 17 Junie om 3nm.

Lees ook: Straatbraai a sizzling success

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button