Editor's noteNewsSchools
Om te spel is kinderspeletjies vir die leerders
Die ATKV-Spelathon vind jaarliks plaas en vanjaar het Hoërskool Die Anker weer spanne ingeskryf om teen 18 ander deelnemende skole in die huistal-afdeling deel te neem.
Die Anker se deelnemers het goed gevaar. Chané du Plooy het ’n derde plek verwerf.
Sy en Bridget Julsing het ook vir die senior afdeling van die provinsiale uitdunne gekwalifiseer.
Victor Naudé het vir die junior afdeling se uitdunne, wat op 9 en 14 Mei te Johannesburg plaasvind, gekwalifiseer.
Lees ook: Hoërskool Die Anker se landloop atlete presteer
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



