Your views online
Storie: Dienslewering laat veel te wense oor Jaques van der Walt: Ek was al baie daar gewees en net een keer swak diens gehad. Die ander kere was die diens goed. Baie keer as ek so gesit en wag het om gehelp te word, dan luister mens na wat ander mense sê en baie was …
Storie: Dienslewering laat veel te wense oor
Jaques van der Walt:
Ek was al baie daar gewees en net een keer swak diens gehad. Die ander kere was die diens goed. Baie keer as ek so gesit en wag het om gehelp te word, dan luister mens na wat ander mense sê en baie was maar ongeskik gewees. Ons moet onthou behandel jy iemand goed, sal jy dieselfde terug kry. Ons moet maar partykeer ons trots sluk en net stil bly. Dit het al baie vir my gewerk.
Anneke Smit:
My seun moes sy leerlinglisensie Donderdag skryf toe sê hulle, hulle sal hom roep. Toe hy weer vra oor twintig minute toe se hulle hy is laat en moet ’n weer ’n afspraak maak. Die kinders druip elke keer ook net met een punt. Mens voel gefrustreerd en ons hande is afgekap.
Tanya Potgieter Peenz:
Hulle besluit self watter mense hulle wil help en wanneer. Kom ’n uur voor toemaak tyd daar aan dan wys hulle jou weg en sê jy moet die volgende dag terugkom.
Story: Watch: Five East Rand stores left gutted by blaze
Alex Silva:
I hate to make negative comments, but it seems unbelievable that with a fire station almost directly behind these buildings, that the fire could have ravaged so many stores! Leaves lots of questions to be answered. Very sad indeed!
Sibusiso Sibiya:
I heard this loud noise on Friday morning. I’ve been asking myself what was happening.




