CompetitionsEditor's choiceLifestyle

Wenfoto sorg vir R1 000 in die sak

Die wenner van die Herald se snaakse fotokompetisie is dié foto, wat deur Wesley Nolan ingestuur is.

Hy skryf by die foto dat hy en sy vrou, Cindy (toe die foto geneem is was hulle nog nie getroud nie), in Heidelberg ’n Christelike-kamp bygewoon het.

Hulle het rond gestap en die perd het nader aan hulle beweeg.

Cindy was net betyds om die oomblik, wat byna groot probleme kon veroorsaak het, vas te vang.

Die egpaar wen ’n R1 000 inkopiebewys van Sherwood Pick n Pay.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button