Local newsNews
Laerskool Brakpan-Oos atlete kry plek by Gauteng
Die drie atlete het dit al die pad tot by Gauteng gemaak, en so hul skool baie trots gemaak.
Drie atlete van die Laerskool Brakpan-Oos het die skool baie trots gemaak deur dit al die pad tot by die Gauteng kampioenskappe te maak.
Mikayla Mans het in die o12, 1 200m finale ronde 11de gekom, terwyl Catalia Putter in die o12 verspring uitdunne 10de gekom het.
Darlington Eneh het in die o10 verspring uitdunronde 13de plek gekry.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



