Laerskool Môrewag vereer atleet wat Gauteng gehaal het

Die leerder het dit al die pad tot by Gauteng-vlak gemaak, maar ongelukkig daar uitgeval.

Laerskool Môrewag is trots op hul atleet, Tsegofatso Ditshego, wat deelgeneem het aan die hoogspring item by die onlangse Gauteng skole atletiekkampioenskappe.

Hoewel Tsegofatso nie ‘n plek behaal het nie, is die feit dat sy dit tot op Gauteng-vlak kon maak vir die skool ‘n punt van trots.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button