Local newsLocal sport

Brakpan behaal drie oorwinnings teen Benoni Northerns

Brakpan se spanne het op Benoni Northerns se tuisveld hul gehalte gewys en die naweek met drie belangrike oorwinnings afgesluit.

Brakpan het die afgelope naweek sy opmars in die Valke Peregrine-liga voortgesit met goeie oorwinnings teen Benoni Northerns.

Die wedstryde het op Northerns se velde plaasgevind, en dit was veral die eerstespan wat met oortuigende spel beïndruk het deur die wedstryd met 85-7 te wen.

Die tweedespan het ook ‘n uitstekende dag op die veld beleef en hul opponente met 57-7 afgeransel.

Die o21-span moes hard werk vir die oorwinning, maar het uiteindelik met ‘n naelskraapse sege van 28-27 van die veld gestap.


ALSO READ: All players welcome at Bobbies Junior Rugby Club

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button