Bruid van die Jaar 2025

Hierdie jaar, is ons opgewonde om die Bruid van die Jaar kompetisie in die Carletonville Herald aan te bied! Hierdie spesiale geleentheid vier die skoonheid, grasie en uniekheid van elke bruid wat deelneem. Ons nooi alle bruide uit om hul inskrywings in te dien en ‘n kans te staan om as die Bruid van die Jaar gekroon te word. Hieronder volg al die inskrywings wat ons met trots ontvang het:

Dorothy & Hendrik Mathee

Getroud 3 Februarie 2025

Sharon en Jack Mienie

Getroud 31 Mei 2025

Rachel Rehema

Married 15 March 2025

Jadéne & Jurie Lourens

Getroud 20 Februarie 2025

Danushca & Antonie van Zijl

Getroud 27 Junie 2025

Donenique en Gerhard Snyman

Getroud 16 Augustus 2025

Chanelle en JP Visser

Getroud 27 September

Boitshepo Kelehetsoe & Serame Modisane

Married on September 27

Back to top button