NewsNews

Twee ongelukke weerskante van R59

Daar is weer vanoggend chaos op die R59 na twee ongelukke aan weerskante van die snelweg tussen die Redan en die Pierneef-afrit na Meyerton plaasgevind het.

Die eerste ongeluk het glo vroeg vanoggend gebeur. Daar is nog nie volledige inligting rakende die oorsaak van die ongeluk betrokke nie, behalwe dat ‘n Fidelity-vragmotor in die ongeluk betrokke was. Die vragmotor lê op sy sy langs die snelweg.

Die tweede ongeluk het glo gebeur toe motoriste na die ongeluk aan die ander kant van die snelweg gekyk het. Drie voertuie was in die tweede ongeluk betrokke, waarvan een telkemale gerol het.

  • Daar is nog nie inligting oor die graad van beserings en hoeveel mense in die ongeluk beseer is nie.

    Die Fidelity-vragmotor wat op sy sy langs die R59 lê.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

Twee ongelukke weerskante van R59

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button