Local newsNews

Laerskool Dagbreek se o11 B-netbalspan eindig seisoen onoorwonne

Afrigter Rulene Stander geloof vir haar toewyding.

Laerskool Dagbreek se o.11 B-netbalspan het ’n uitsonderlike seisoen beleef deur onoorwonne te eindig en die D2-liga se trofee te verower. Die span het nie ’n enkele wedstryd verloor nie, wat hul vaardigheid en spanwerk beklemtoon.

Die skool se woordvoerder, Colene Rudolph, het afrigter juffrou Rulene Stander geprys vir haar toewyding en liefde vir die sport.
“Ons is baie trots op die dogters en juffrou Stander,” het Rudolph gesê.

Hierdie prestasie beklemtoon die skool se groeiende sportprestasie en die toekoms van netbal by Dagbreek lyk blink.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button