Sport
-
Puk swemmer nou nasionale kampioen
SportNoordwes Swem spog met die nuwe SA nasionale junior swemkampioen in die 200 meter vlinderslag, en sy naam is Franco…
-
Kragoptellers wys hul staal
Sport‘n Groep kragoptellers van Fochville het onlangs gewys dat hulle vir niemand hoef terug te staan nie.
-
Hoërskool Wonderfontein bou hul sport
SportHoërskool Wonderfontein het ‘n baie suksesvolle eerste sportkwartaal gehad. Dit het begin met die bruin en goud se atletiek.
-
Drie spelers van Callies in Presidentspanne
SportDrie rugbyspelers van Hoërskool Carletonville is onlangs gekies om deel te wees van die Goue Leeus se Presidentspan.
-
Gestremde atleet gereed vir groot dinge
Sport‘n Gestremde lid van die Smithathlons Atletiekklub in Carletonville is reg om groot hoogtes op die atletiekbaan te bereik.
-
Drie Fochies in Leeus Presidentspan opgeneem
SportDrie o.16 rugbyspelers van Hoërskool Fochville is vanjaar ingesluit in die Leeus se o.16 President uitnodiging rugbyspan wat gedurende die…
-
Semenya en kie skitter op Sasol
SportSASOLBURG. – Van die land se beste atlete het Dinsdagaand op die DP de Villiers-stadion tydens die vierde jaarlikse Sasol…
-
Sunette smag na spiesgooigoud in Londen
SportSunette Viljoen se grootste begeerte is om die spoke van Londen 2012 tot ruste te lê en hierdie gemotiveerde spiesgooi-atleet…
-
‘Groot’ atletiek gehou by Fochie Kleuterland
SportFochie Kleuterland het op Woensdag 15 Maart hulle jaarlikse ‘groot atletiekbyeenkoms op die bane van Laerskool Fochville gehou.
-
Fochies presteer in PUK Super 16 rugby-reeks
SportDie rugbyspanne van Hoërskool Fochville het vanjaar weer goed afgeskop in die Puk Super 16 reeks, waar hulle vanjaar in…
-
Jong renjaer van Fochville maak weer geskiedenis
SportFochville se bekende jong renjaer, Lonika Maartens, het weer die afgelope naweek geskiedenis gemaak.
-
Callies hou suksesvolle sportdag
SportHoërskool Carletonville het die afgelope naweek weer vir die eerste keer in baie jare groot sukses behaal met die aanbieding…











