Die eerste ongeluk het glo vroeg vanoggend gebeur. Daar is nog nie volledige inligting rakende die oorsaak van die ongeluk betrokke nie, behalwe dat ‘n Fidelity-vragmotor in die ongeluk betrokke was. Die vragmotor lê op sy sy langs die snelweg.
Die tweede ongeluk het glo gebeur toe motoriste na die ongeluk aan die ander kant van die snelweg gekyk het. Drie voertuie was in die tweede ongeluk betrokke, waarvan een telkemale gerol het.
- Daar is nog nie inligting oor die graad van beserings en hoeveel mense in die ongeluk beseer is nie.
Die Fidelity-vragmotor wat op sy sy langs die R59 lê.
Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



