EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Kom kuier saam met Bok van Blerk

Bring die hele gesin vir ’n heerlike aand uit.

Aanhangers van Bok van Blerk kan nou hulle kaartjies vir sy vertoning op 18 en 19 Oktober vanaf 19:00 by New Redruth Dros bespreek.

Kaartjies kos R200 per persoon en almal is welkom.

Vir meer inligting of om jou kaartjies te bespreek skakel die kantoor by 010 216 9220 of Charles Claassen by 083 300 0172 of Martin Claassen by 082 045 7071.

Kom kyk na Bok van Blerk op 18 en 19 Oktober. Foto: Facebook.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Comaro Chronicle in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button