EntertainmentLifestyle

André Schwartz kuier in Alberton

Andre Schwartz kom kuier in Alberton.

ALBERTONNERS word genooi om saam met die lede van Johnny’s Catering ’n gesellige aand saam met Afrikaanse-sanger André Schwartz te geniet.

André tree op 10 Augustus om 19:30 by die Alberton Aftree-Oord op. Kaartjies teen R80 per persoon en is beskikbaar by Willemien Coleman of Petro Vorster. Almal is welkom en dié is beslis een aand om nie te mis nie.

Kontak Williemien by 082 688 1910 of 011 907 1628, of Petro by 083 459 6474 vir meer inligting of om kaartjies te bespreek.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Comaro Chronicle in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button