EntertainmentLifestyle

Vier Jeugdag in die park

Kom geniet die dag.

DIT is tyd dat mense die inspirerende jeug van hierdie pragtige land vier.

Jeugdag in die Park, ’n feestelike konsert, word op 16 Junie in die park by Rietvlei, Swartkoppiesweg, Alberton gehou. Mense kan met groot verwagtinge kom en ’n dag geniet wat propvol pret en vermaak sal wees met plaaslike musikante insluitend Dewald Wasserfall en Xanilee Hammond.

Daar gaan ook ’n kunskompetisie, stalletjies, kos en drinkgoed, springkastele, ’n prettige Mal-valhelm fietsresies en ’n superheld pretloop wees. Bring die hele gesin en sommer die bure ook.

Navrae oor stalletjies kan gerig word aan rentia@albertonsuid.com

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Comaro Chronicle in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button